Omtrent

Ubuntu MATE is 'n stabiele, maklik-om-te-gebruik bedryfstelsel met 'n konfigureerbare lessenaar omgewing. Ideaal vir diegene wat die meeste uit hul rekenaars wil hĂȘ en verkies 'n tradisionele lessenaar metafoor.
Met beskeie hardeware vereistes dit is geskik vir moderne werkstasies, enkelbord rekenaars en ouer hardeware gelyk.

Vir gebruikers wat van ander bedryfstelsels af kom, Ubuntu MATE kan pas aan die gebruiker koppelvlak met een-klik na iets meer moderner of iets waarmee jy dalk meer vertroud is met via MATE Tweak.